Witkatlagter
Die Witkatlagter (Turdoides bicolor) is 'n endemiese standvoël wat voorkom in sentraal en noordoos Namibië, Botswana, suidwes Zimbabwe en noordwes Suid-Afrika . In Engels staan die voël bekend as South pied babbler.
Witkatlagter | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. bicolor
|
Binomiale naam | |
Turdoides bicolor (Jardine, 1831)
|
Voorkoms
wysigDie voël is hoofsaaklik wit en swart. Die volwasse voël het swarterige vlerke en 'n ongemerket wit kop en rug. Die jong voël is ligbruin en word mettertyd witter. Die voël word 23–26 cm groot weeg 70-84 gram.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Turdoides bicolor. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Turdoides bicolor". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)