Maak hoofkeuseskerm oop

Die witkeelkanarie (Crithagra albogularis) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in kusruigtes, Karoobossieveld en halfwoestyn. Die voël is 16 cm groot en weeg 18 – 38 gram. In Engels staan die voël as die White-throated Canary bekend.

Witkeelkanarie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Serinus
Spesie: S. albogularis
Binomiale naam
Serinus albogularis
Smith, 1833
Sinonieme

Crithagra crocopygia
Crithagra albogularis

Inhoud

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International, 2009. Serinus albogularis. 2009 se IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Besoek op 22 Maart 2010.

Eksterne skakelWysig