Witoorhoutkapper
Die Witoorhoutkapper (Stactolaema leucotis) is 'n algemene standvoël in kusbos, dikwels naby watermassas. Die voël is 18 cm groot en weeg 48 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as White-eared Barbet.
Witoorhoutkapper | |
---|---|
Witoorhoutkapper in Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. leucotis
|
Binomiale naam | |
Stactolaema leucotis (Sundevall, 1850)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Stactolaema leucotis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)