Witstreepdubbelstert

Die Witstreepdubbelstert[1] Charaxes brutus is 'n skoenlapperspesie wat inheems aan Suid-Afrika is. Essenhout is 'n gasheerplant van C. b. natalensis.[3]

Witstreepdubbelstert[1]
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Klas: Insecta
Orde: Lepidoptera
Familie: Nymphalidae
Genus: Charaxes
Spesie:
C. brutus
Binomiale naam
Charaxes brutus
Cramer, 1779[2]

Subspesies

wysig

Daar is 'n paar subspesies:[2]

  • Charaxes brutus (Cramer, 1779)
    • Charaxes brutus ssp. brutus (Cramer, 1779)
    • Charaxes brutus ssp. alcyone Stoneham, 1943
    • Charaxes brutus ssp. angustus Rothschild, 1900
    • Charaxes brutus ssp. natalensis Staudinger, 1885 (Hierdie subspesie word op die Waterberge aangetref.[1])
    • Charaxes brutus ssp. roberti Turlin, 1987


Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 "Skoenlappers". waterberg-bioquest.
  2. 2,0 2,1 "Species". ABDB.
  3. G. Van Son. "List of food-plants". Transvaal Museum Memoirs. 22 (1).{{cite journal}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)