Witvlerkkoningalbatros
voëlspesie
(Aangestuur vanaf Witvlerkkoningmalmok)
Die Witvlerkkoningalbatros (Diomedea epomophora) is 'n voël wat selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien word. Die voël is 115 – 122 cm lank, weeg 7 – 11 kg met vlerkspan van 2,8 - 3,5 meter. Die voël broei op eilande aan die Nieu-Seelandse kus. In Engels staan die voël bekend as Southern royal albatros.
Witvlerkkoningalbatros | |
---|---|
Oos van Tasmanië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | D. epomophora
|
Binomiale naam | |
Diomedea epomophora | |
Sinonieme | |
Diomedea epomophora epomophora |
Fotogalery
wysig-
Volwassene met kuiken op Campbell-eiland.
-
Witvlerkkoningalbatros oor die Suidelike Oseaan naby Nieu-Seeland.
-
Oor die Suidelike Oseaan, Nieu-Seeland.
-
Paartjie op Campbell-eiland.
-
Op Kaikoura, Nieu-Seeland.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Diomedea epomophora. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Diomedea epomophora". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Brands, S. (2008)