Wivenhoe
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wivenhoe is 'n dorp in noordoostelike Essex, 'n graafskap in suidelike Engeland. Die dorp het ongeveer 10 000 inwoners en is sowat 4,8 km suidoos van die groot dorp Colchester geleë.
Wivenhoe | |
---|---|
Koördinate: 51°51′30″N 0°57′55″O / 51.85833°N 0.96528°O | |
Land | Verenigde Koninkryk |