Wladimir Obroetsjef
Wladimir Afanasewitsj Obroetsjef (Russies: Владимир Афанасьевич Обручев) was in die 19de eeu ’n ontdekkingsreisiger in Siberië. In 1886 het hy na Siberië gereis waar hy die Kara Koem-woestyn en die oewers van die Amoe Darja-rivier verken het. Ná ’n halfeeu in Siberië het hy sy bevindings saamgevat in die uitgebreide Die Geologie van Siberië.
Wladimir Afanasewitsj Obroetsjef Владимир Афанасьевич Обручев | |
---|---|
Gebore | 10 Oktober 1863 Klepenino, Twer-provinsie, Russiese Ryk |
Sterf | 19 Junie 1956 |
Nasionaliteit | Rusland Sowjetunie |
Beroep | Geoloog, paleontoloog, geograaf, skrywer |
Handtekening | |