Wolf (van)
Wolf is 'n Duitse van en kan na die volgende persone verwys:
- Hillary Wolf (1977), Amerikaanse aktrise
- Markus Wolf (1923–2006), Duitse spioen
- Patrick Wolf (1983), Engelse sanger
- Scott Wolf (1968), Amerikaanse akteur en vervaardiger
Hierdie bladsy bevat 'n lys van mense met die van Wolf. As 'n interne skakel u hierheen gelei het, kan u oorweeg om die skakel te wysig deur die persoon se voornaam by die skakel te voeg. |