Wolfgang Schäuble
Duitse politikus
Wolfgang Schäuble ([ˈvɔlfɡaŋ ˈʃɔʏblə], gebore 18 September 1942 - gesterf het op 26 Desember 2023) was 'n Duitse regsgeleerde en politikus van die Christelik Demokratiese Unie (CDU) wie se politieke loopbaan oor meer as vier dekades strek. Hy is een van die mees ervare en langsdienende politici in Duitse geskiedenis en dien sedert 2017 as die President van die Bundestag. In Oktober 2021 gee Wolfgang Schaüble sy plek as president van die Bundestag aan Bärbel Bas af.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Wolfgang Schäuble. |
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Waldemar Schreckenberger |
Hoof van die kanselierskap 1984–1989 |
Opgevolg deur Rudolf Seiters |
Voorafgegaan deur Egon Bahr |
Minister vir spesiale sake 1984–1989 | |
Voorafgegaan deur Friedrich Zimmermann |
Federale minister van die binneland 1989–1991 | |
Voorafgegaan deur Otto Schily |
Minister van die binneland 2005–2009 |
Opgevolg deur Thomas de Maizière |
Voorafgegaan deur Peer Steinbrück |
Minister van finansies 2009–2017 |
Opgevolg deur Peter Altmaier Waarnemend |
Voorafgegaan deur Norbert Lammert |
President van die Bundestag 2017–hede |
Sittend |
Party-politieke poste | ||
Voorafgegaan deur Alfred Dregger |
Voorsitter van die CDU/CSU-groep in die Bundestag 1991–2000 |
Opgevolg deur Friedrich Merz |
Voorafgegaan deur Helmut Kohl |
Leier van die Christelik Demokratiese Unie 1998–2000 |
Opgevolg deur Angela Merkel |