Womenirivier
Die Womenirivier is 'n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die spruit ledig in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.
Womenirivier | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Buffelsrivier |
Monding-hoogte | 1 200 m |
Koördinate: 27°36′35″S 29°57′15″O / 27.60972°S 29.95417°O |
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van die Womenirivier se monding by Geonames.org (cc-by)