Woonstelgebou-ineenstorting in George

woonstelgebou het op 6 Mei 2024 ineengestort terwyl dit in aanbou was in George

Op 6 Mei 2024 het 'n woonstelgebou ineengestort terwyl dit in George, Suid-Afrika in aanbou was, wat tot minstens 33 sterftes gelei het.[1]

Woonstelgebou-ineenstorting in George
Map
Datum6 Mei  2024 (2024-05-06)
Ligging75 Victoriastraat, Dormehlsdrif, George, Suid-Afrika
Koördinate23°58′33″S 28°32′7″E / 23.97583°S 28.53528°O / -23.97583; 28.53528
Sterftes24[1]
Nie-dodelike beserings15[2]
Afwesig33[1]

81 konstruksiewerkers was op die terrein ten tyde van die ineenstorting, waarvan 19 vermis bly terwyl die reddings- en hersteloperasie op die terrein voortduur.[1]

Agtergrond

wysig

In Augustus 2020 is Erf 15098 vir R 2.07 miljoen aan Pacific Breeze Trading 91 verkoop. In Maart 2021 het die eienaars van die grond aansoek gedoen om wysigings aan die gebou; 'n verhoging van 4 tot 5 verdiepings en insluiting van 66 parkeerplekke in 'n ondergrondse kelderparkeerterrein. Die ontwikkelaar, Neo Trend Group Ice Projects, het sy finale planne in Desember 2022 ingedien; dit is in Julie 2023 goedgekeur.[3] Op 14 Maart 2024 is planne vir die gebou afgeteken.[4]

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Van der Watt, Elisma (13 Mei 2024). "MRK Maandag na George-ramptoneel". Maroela Media.
  2. Strydom, Nico (13 Mei 2024). "Week ná George-ramp: Dodetal styg". Maroela Media.
  3. Thamm, Marianne (7 Mei 2024). "What is known about Erf 15098, George, site of the deadly building collapse". Daily Maverick (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2024. Besoek op 13 Mei 2024.
  4. Thamm, Marianne (9 Mei 2024). "Engineer who signed George building plans reported missing, later found". Daily Maverick (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2024. Besoek op 13 Mei 2024.

Bronne

wysig