'n Wringsleutel is 'n gereedskapstuk wat gebruik word om 'n moer of bout teen 'n bepaalde wringkrag vas te draai, sodat 'n mens nie die bout of moer oor draad draai nie.

Klik-tipe wringsleutel met sok, wat gestel word deur die gekartelde handvatsel te draai.
Klik-tipe wringsleutel met oop einde en voorafgestelde wringkrag.

Kyk ook

wysig