Wyatt Oleff

Amerikaanse akteur

Wyatt Oleff (gebore 13 Julie 2003) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Guardians of the Galaxy (2014) en It (2017), en in die televisiereekse Once Upon a Time (2011) en Scorpion (2014).

Wyatt Oleff
Geboortenaam Wyatt Jess Oleff
Geboorte 13 Julie 2003 (2003-07-13) (18 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 2014: Guardians of the Galaxy
  • 2017: It

TelevisiereekseWysig

  • 2011: Once Upon a Time
  • 2014: Scorpion
  • 2014: The Victoria to Uyen Show

TelevisierolprenteWysig

  • 2013: Middle Age Rage
  • 2015: The History of Us

Video'sWysig

  • 2017: Sia: Santa's Coming for Us

Eksterne skakelsWysig