Xiaohan
Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne.[1]
Lengtegraad | Termyn | Datum |
---|---|---|
Lente | ||
315° | Lichun | 4-5 Februarie |
330° | Yushui | 18-19 Februarie |
345° | Jingzhe | 5-6 Maart |
0° | Chunfen | 20-21 Maart |
15° | Qingming | 4-5 April |
30° | Guyu | 20-21 April |
Somer | ||
45° | Lixia | 5-6 Mei |
60° | Xiaoman | 21-22 Mei |
75° | Mangzhong | 5-6 Junie |
90° | Xiazhi | 21-22 Junie |
105° | Xiaoshu | 7-8 Julie |
120° | Dashu | 22-23 Julie |
Herfs | ||
135° | Liqiu | 7-8 Augustus |
150° | Chushu | 23-24 Augustus |
165° | Bailu | 7-8 September |
180° | Qiufen | 23-24 September |
195° | Hanlu | 8-9 Oktober |
210° | Shuangjiang | 23-24 Oktober |
Winter | ||
225° | Lidong | 7-8 November |
240° | Xiaoxue | 22-23 November |
255° | Daxue | 7-8 Desember |
270° | Dongzhi | 21-22 Desember |
285° | Xiaohan | 5-6 Januarie |
300° | Dahan | 20-21 Januarie |
Grade van die
sontermyne
sontermyne
←
↓
→
↑
Xiaohan (Chinees: 小寒; pinyin: xiǎohán) of shokan (Japannees: 小寒) is die 23ste sontermyn en die tyd wanneer die winterkoue begin. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 285° bereik en eindig wanneer dit die lengtegraad 300° bereik. Dit verwys meer dikwels spesifiek na die dag wanneer die son presies op die lengtegraad 285° is.
Volgens die Gregoriaanse kalender begin dit gewoonlik omstreeks 5 Januarie (6 Januarie Oos-Asiatiese tyd)[2] en eindig dit omstreeks 20 Januarie.
Verwysings
wysig- ↑ "24 Sekki". Glossary. National Astronomical Observatory of Japan. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020. Besoek op 21 Maart 2016.
- ↑ Matsukawa, Mitsuharu. "24 Sekkis, or Twenty-Four Japanese Small Seasons" (in Engels). Nagoya University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2015. Besoek op 31 Augustus 2018.
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Vorige termyn ← Dongzhi (冬至) |
Xiaohan (小寒) | Volgende termyn Dahan (大寒) → |