Die Yakovlev Yak-23 is 'n vegvliegtuig van die Sowjetunie wat die laaste ontwikkeling is van die Yak-15/17 familie. Dit grootste verskil van die Yakovlev Yak-17 is die stertvin wat groter is met hoogteroer wat hoër gemonteer is. Die vliegtuig was ontwerp as 'n dagligvegter en het sy nooiensvlug op 17 Junie 1947 voltooi. Dit was aangedryf deur 'n ingevoerde Rolls-Royce Derwent motor.

Yakovlev Yak-23
Poolse Yak-23 in die Lubuskie Muzeum Wojskowe, Drzonów
Tipe Vegvliegtuig
Vervaardiger Yakovlev
Nooiensvlug 8 Julie 1947
Bekendstelling 1949
Onttrek Laat 1960's
Status Onttrek
Hoofgebruikers Sowjetlugmag
Poolse Lugmag
Vervaardig 1949–1951
Aantal gebou 316 + 3 prototipes
Ontwikkel van Yakovlev Yak-17

Die produksie-eenhede was aangedryf deur 'n Russiesvervaardigde Derwent motor, die RD-500 en 310 eenhede is uitgerol vanaf 1948. Ander Oosbloklande soos Bulgarye, Roemenië, Pole en Tsjeggo-Slowakye het ook die vliegtuig gebruik. Die Yak-23 was gesien as bystand aan die nuwer geslag vegvliegtuie soos hulle beskikbaar word en was later vervang deur die MiG-15 vanaf die middel van die 1950's in al die Oosbloklande.

Tegniese besonderhede

wysig
Besonderhede van die Yakovlev Yak-23:
Item Statistiek
Aantal motors 1
Tipe motor Straalmotor
Vervaardiger Klimov RD-500 turbostraal
Kraglewering per motor 1 590 kg stukrag
Vlerkspan 8,73 m
Lengte 8,12 m
Hoogte 3,31 m
Vlerkoppervlakte 13,5 m2
Maksimum opstygmassa 3 036 kg
Maksimum snelheid 975 km/h
Operasionele hoogte 14 800 m
Togafstand 1 200 km
Klimvermoë 2 041 m per minuut
Bewapening Twee 23 mm kanonne in
die neus en een 60 kg bom

Sien ook

wysig