Yeghishe Charents
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yeghishe Charents (13 Maart 1897 – 27 November 1937) was 'n Armeense digter, skrywer en openbare aktivis. Charents was 'n uitstekende digter van die twintigste eeu, en het menigte onderwerpe aangeraak wat gewissel het van sy ervarings in die Eerste Wêreldoorlog, sosialistiese revolusie, en meer prominent op Armenië en Armeniërs. Hy is tydens een van Josef Stalin se suiweringsaksies oorlede.
Yeghishe Charents | |
---|---|
Gebore | |
Sterf | 27 November 1937 (op 40) |
Nasionaliteit | Armenië |
Beroep | Digter, skrywer, vertaler, openbare aktivis |
Eggenoot | Izabella Charents |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Yeghishe Charents.