Yiyang
stad in die Chinese provinsie Hunan
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yiyang (Chinees: 益阳) is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 4 313 084 in 2010. Die stad is in die ooste van China, suid van die Yangtze geleë. Yiyang is tydens die Qin-dinastie gestig en is tydens die Taiping-rebellie na Desjeng hernoem.
Yiyang 益阳 | |
---|---|
Stad | |
Die sokkerstadion in Yiyang. | |
Koördinate: 28°35′00″N 112°20′00″O / 28.58333°N 112.33333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Hunan |
Oppervlak | |
• Totaal | 12 144 km2 (4 689 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 4 313 084 |
• Digtheid | 360/km2 (920/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 0737 |
Webwerf | yiyang.gov.cn |