Yperiet (skildery)
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Yperiet |
Jan Theuninck, 2004 |
akriel, 100 × 70 cm |
Museum vir Vrede |
Yperiet is 'n skildery van die Vlaamse skilder Jan Theuninck, gemaak in 2004.
Die skildery beskryf die verskrikkinge van die chemiese oorlog en die duisende slagoffers as gevolg hiervan.
Die werk is geskilder met akriel op doek en is 70 cm hoog en 100 cm breed.