Yun Po-sun
Yun Po-sun (Koreaans: 윤보선, hanja: 尹潽善,; 26 Augustus 1897 - 18 Julie 1990) was 'n Koreaanse politikus en onafhanklikheidsaktivis. Hy was die Minister van Handel en Nywerheid (1949-1950), 2de burgemeester van Seoel (1948-1949) en 4de president van Suid-Korea (1960-1962).
Yun Po-sun 윤보선/尹潽善 | |
2de President van Suid-Korea
| |
Ampstermyn 13 Augustus 1960 – 22 Maart 1962 | |
Eerste minister | Ho Chong Chang Myon Jang Do-young Song Yo-chan |
---|---|
Voorafgegaan deur | Syngman Rhee |
Opgevolg deur | Park Chung-hee |
5de Adjunkpresident van Suid-Korea
| |
Ampstermyn 23 April 1960 – 26 April 1960 | |
President | Syngman Rhee |
Voorafgegaan deur | Chang Myon |
Opgevolg deur | Heo Jeong |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 26 Augustus 1897 Asan, Suid-Chungcheong, Koninkryk van Korea |
Sterf | 18 Julie 1990 Seoel, Suid-Korea |
Politieke party | Demokratiese Party |
Eggenoot/-note | Lady Min (1915?–1937), Gong Deok-gwi (1948–1990) |
Alma mater | Universiteit van Edinburgh |
Religie | Presbiterianisme |
Bronne
wysig- (ko) Yun Po-sun Gedenkmuseum
- (ko) Yun Po-Sun:Naver
- (ko) Yun Po-Sun
- (ko) Yun Po-Sun[dooie skakel]
- (en) Cheongwadae profile