Chang Myon (Koreaans: 장면, 28 Augustus 18994 Junie 1966) was 'n Suid-Koreaanse politikus en diplomaat. Hy was die vierde adjunkpresident van Suid-Korea (1956–1960), die derde Eerste Minister (1950–1952) en sewende Eerste Minister van Suid-Korea (1960–1961).

Chang Myon
장면/張勉
Chang Myon
Chang Myon in 1955

4de Adjunkpresident van Suid-Korea
Ampstermyn
30 Mei 1956 – 24 April 1960
Voorafgegaan deur Ham Tae-young
Opgevolg deur Lee Ki-bung

2de Eerste Minister van Suid-Korea
Ampstermyn
23 November 1950 – 24 April 1952
Voorafgegaan deur Heo Jeong
Opgevolg deur Chang Do-yong
Ampstermyn
18 Augustus 1960 – 18 Mei 1961

Persoonlike besonderhede
Gebore 28 Augustus 1899
Seoel, Koreaanse Keiserryk (nou Suid-Korea)
Sterf 4 Junie 1966
Seoel, Suid-Korea
Eggenoot/-note Kim Ok-yun
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening

Bronne

wysig