Zürich Lughawe
Zürich Lughawe (IATA-kode: ZRH, ICAO: LSZH), ook bekend as Zürich Kloten Lughawe, is die grootste internasionale lughawe van Switserland en die belangrikste middelpunt van Swiss International Air Lines. Dit bedien Zürich, Switserland se grootste stad, en met sy landvervoer, die res van die land. Die lughawe is 13 kilometer (8 myl) noord van sentrale Zürich geleë, in die munisipaliteite van Kloten, Rümlang, Oberglatt, Winkel en Opfikon, wat almal in die kanton van Zürich is.[2][3]
Zürich Lughawe Flughafen Zürich | |||
---|---|---|---|
IATA: ZRH – ICAO: LSZH | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar | Flughafen Zürich AG | ||
Bedien | Zürich, Switserland | ||
Ligging | Kloten | ||
Spil vir |
| ||
Hoogte bo seevlak | 432 m / 1 416 vt | ||
Koördinate | 47°27′53″N 008°32′57″E / 47.46472°N 8.54917°O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
10/28 | 8 202 | 2 500 | Beton |
14/32 | 10 827 | 3 300 | Beton |
16/34 | 12 139 | 3 700 | Beton |
Statistieke (2016) | |||
Passasiers | 27 614 849[1] |
Die lughawe is in besit van "Flughafen Zürich AG", 'n maatskappy genoteer op die SES Switserse Beurs. Die grootste aandeelhouers is die kanton van Zürich, met 33,33% plus een van die aandele, en die stad Zürich, met 5% van die aandele. Geen ander aandeelhouer het 'n belang van meer as 3% nie.[4]
Verwysings
wysig- ↑ https://www.flughafen-zuerich.ch/~/media/flughafenzh/dokumente/das_unternehmen/flughafen_zuerich_ag/statistikbericht_2016.pdf
- ↑ Swiss Confederation. map.geo.admin.ch [map].
- ↑ "GIS-ZH" (in Duits). Amt für Raumentwicklung Zürich. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 September 2012. Besoek op 24 April 2011.
- ↑ "Corporate governance" (PDF). Zurich-airport.com. Besoek op 13 Februarie 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |