Zamani
Zamani is 'n nedersetting in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidsera was Zamani waar die dorp Memel se swartes gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 6 523 gehad.
Zamani | |
---|---|
Koördinate: 27°40′9″S 29°33′27″O / 27.66917°S 29.55750°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Thabo Mofutsanyana |
Munisipaliteit | Phumelela |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,93 km2 (1,13 vk. myl) |
Hoogte | 1 673 m (5 489 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 523 |
• Digtheid | 2 226/km2 (5 770/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Swart mense | 99.6% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Zoeloe | 66.5% |
• Sotho | 29.9% |
• Gebaretaal | 1.2% |
• Engels | 0.4% |
• Ander | 2.0% |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Zamani". Sensus 2011.