Zambezi- en Mopanieboomveld
Die Zambezi- en Mopanieboomveld is 'n WWF-ekostreek wat lae dele van die Suider-Afrika omvat. Die Suid-Afrikaanse deel staan as Laeveld bekend, maar ook die lae gebiede langs die Zambezirivier word daartoe gereken.[1]
Zambezi- en Mopanieboomveld | ||||
Ekostreek | ||||
WWF-kode | AT0725 | |||
Bioom | Tropiese of subtropiese grasveld, savanne en struikveld | |||
Ekosone | Afrotropiese gebied | |||
Floraryk | Paleotropis | |||
Oppervlakte | 473 000 km² | |||
Beskerm | % | |||
Landskap in Krugerwildtuin | ||||
|
Beskermde gebiede
wysigBeskermde gebiede in die ekostreek sluit in:
- Liwonde Nasionale Park, Malawi
- Banhine Nasionale Park, Mosambiek
- Chipinge Safari Area, Zimbabwe
- Gonarezhou Nasionale Park, Zimbabwe
- Gorongosa Nasionale Park, Mosambiek
- Krugerwildtuin, Suid-Afrika
- Limpopo Nasionale Park, Mosambiek
- Lower Zambezi Nasionale Park, Zambië
- Mana Pools Nasionale Park, Zimbabwe
- Matusadona Nasionale Park, Zimbabwe
- Save Valley Conservancy, Zimbabwe
- Zinave Nasionale Park, Mosambiek
Verwysings
wysig- ↑ "WWF AT0725" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Maart 2019.
Bronnelys
wysig- Burgess, Neil, Jennifer D’Amico Hales, Emma Underwood (2004). Terrestrial Ecoregions of Africa and Madagascar: A Conservation Assessment. Island Press, Washington DC.