Zander Blom
Suid-Afrikaanse kunstenaar
Zander Blom (Gebore 1982) is 'n Suid-Afrikaanse selfgeleerde kunstenaar.[1][2][3][4][5] Hy is in Pretoria gebore, maar woon in Kaapstad.[6]
Werk
wysigBlom verander tussen verskillende style.[4][7]
Blom is hoofsaaklik 'n abstrakte skilder met 'n diep belangstelling in vroeër twintigste-eeuse Euro-Amerikaanse abstrakte skilderkuns.[8][9][5] Sommige van sy invloede sluit in: Mark Rothko, Jackson Pollock, Duitse ekspressionisme en Abstrakte ekspressionisme.[7]
Toekennings
wysigIn 2014 wen Blom die Jean-François Prat-toekenning vir kontemporêre kuns in Parys.[10]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ https://www.stevenson.info/artist/zander-blom/biography
- ↑ https://visi.co.za/stevenson-presents-monochrome-paintings-by-zander-blom/
- ↑ https://www.artsy.net/artist/zander-blom
- ↑ 4,0 4,1 https://klyntji.com/joernaal/2023/9/19/zander-blom
- ↑ 5,0 5,1 https://www.collectionsocietegenerale.com/en/artists/zander-blom-2175[dooie skakel]
- ↑ https://www.artnet.com/artists/zander-blom/biography
- ↑ 7,0 7,1 https://bubblegumclub.co.za/art/from-garage-ism-to-monochrome-this-is-zander-bloms-playbook-on-contemporary-fine-art/
- ↑ https://www.straussart.co.za/artists/zander-blom
- ↑ https://www.aspireart.net/artist/zander-blom/?ar=1789
- ↑ https://ocula.com/artists/zander-blom/