Soetvarkblom
plant spesie
(Aangestuur vanaf Zantedeschia odorata)
Die soetvarkblom (Zantedeschia odorata) is ’n spesie in die aronskelkfamilie, Araceae. Dit is 'n knoldraende, meerjarige plant wat 75 tot 100 cm hoog word. Die blomme is geel, 'n lang smal are en word omsluit deur 'n wit leeragtige skutblaar. Die blare is pylvormig. Die plant groei in vleilande of langs strome.
Soetvarkblom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | Z. odorata
|
Binomiale naam | |
Zantedeschia odorata P.L.Perry, (1989)
|
Die plant is seldsaam en inheems aan die Noord-Kaap waar dit voorkom op die Bokkeveld-eskarp naby Nieuwoudtville. Dit het 'n voorkomsgebied van slegs 46 km². In Engels staan dit as die Bokkeveld Arum bekend.
Bronnelys
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Soetvarkblom.