Zhuzhou
Zhuzhou (Chinees: 株洲), vroeër Jianning, is 'n stad in die Chinese provinsie Hunan met 'n bevolking van 3 855 609 in 2010. Die stad is in die suidooste van China aan die Xiangjiang-rivier net suidoos van Changsha geleë.
Zhuzhou 株洲 | |
---|---|
Stad | |
'n Straattoneel in Zhuzhou. | |
Koördinate: 27°51′00″N 113°08′00″O / 27.85000°N 113.13333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Hunan |
Oppervlak | |
• Stad | 4 348 km2 (11 262 vk. myl) |
• Stedelik | 207 km2 (535 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 3 855 609 |
• Digtheid | 890/km2 (340/vk. myl) |
• Stedelik | 806 988 |
• Stedelike digtheid | 3 900/km2 (1 500/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Webwerf | hnzz.gov.cn |