Oranjelyster
(Aangestuur vanaf Zoothera gurneyi)
Die Oranjelyster (Zoothera gurneyi) is 'n skaars standvoël in bergwoud met voorkeur vir stroomoewers met 'n oop onderbos. Die voël is 20 – 22 cm groot en weeg 60 - 74 gram. In Engels staan die voël bekend as die Orange Ground Thrush.
Oranjelyster | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. gurneyi
|
Binomiale naam | |
Geokichla gurneyi (Hartlaub, 1864)
| |
Sinonieme | |
Zoothera gurneyi |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1