Zuidplaspolder
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Zuidplaspolder
Land | Nederland |
---|---|
Geleë in administratiewe eenheid | Suid-Holland |
Geografiese ligging | 52°1′12″N 4°36′53″E |
Die Zuidplaspolder is 'n polder in Wes-Nederland, noordoos van Rotterdam.[1] Dit bereik 'n diepte van 6.76m onder gemiddelde seevlak. Dit maak dit, saam met Lammefjord in Denemarke, die laagste punt van Wes-Europa en die Europese Unie.
Verwysings
wysig- ↑ "Geschiedenis van Nieuwerkerk aan den IJssel" (in Nederlands). Erfgoedhuis Zuid-Holland. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Julie 2019.