Zunyi
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Zunyi (Chinees: 遵义) is 'n stad in die Chinese provinsie Guitsjou met 'n bevolking van 7 338 000 in 2003. Die stad is in die suidooste van China geleë.
Zunyi 遵义 | |
---|---|
Stad | |
Die stadsilhoeët van Zunyi. | |
Koördinate: 27°41′00″N 106°54′00″O / 27.68333°N 106.90000°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Guitsjou |
Oppervlak | |
• Totaal | 30 763 km2 (11 878 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 7 338 000 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Webwerf | zunyi.gov.cn |
Zunyi is veral bekend vir die verkiesing van Mao Zedong tot leier van die Kommunistiese Party van China tydens die Lang Maart.