Zwartewaterland
Zwartewaterland (Nedersaksies: Zwärtewäterlaand) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel, met 'n bevolking van 23 000 in 2018 en 'n oppervlakte van 88 km².
Zwartewaterland Zwärtewäterlaand | |
---|---|
Munisipaliteit | |
'n Uitsig op Hasselt | |
Ligging van die Zwartewaterland-munisipaliteit | |
Kaart van Zwartewaterland | |
Koördinate: 52°35′N 6°5′O / 52.583°N 6.083°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Overijssel |
Stigting | 2001 |
Regering | |
• Burgemeester | Eddy Bilder (CDA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 87,86 km2 (33,92 vk. myl) |
• Land | 82,69 km2 (31,93 vk. myl) |
• Water | 5,17 km2 (2,00 vk. myl) |
Hoogte | 1 m (3 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 22 503 |
• Digtheid | 272/km2 (700/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 8060-8064, 8280-8299 |
Skakelkodes | 038 |
Bestuurlike sentrum | Hasselt |
Webwerf | www.zwartewaterland.nl |
Die munisipaliteit is in 2001 gestig en die bestuurlike sentrum is in die stad Hasselt.
Zwartewaterland is in die Salland-streek sowel as in die Kop van Overijssel-streek (in elk geval die nedersetting Zwartsluis) geleë.
Bekende plekke is Genemuiden, Hasselt en Zwartsluis.
Plekke
wysigPlekke in die munisipale gebied van Zwartewaterland:
Naburige munisipaliteite
wysigNoordoostpolder (Fl) | Steenwijkerland | |
Kampen | Staphorst | |
Zwolle |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Zwartewaterland.
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit