Cyrilliese letter А
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

А (kleinletter: а) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet en moenie verwar word met A in die Latynse alfabet nie. Dit word uitgespreek as /a/ in Russies, Serwies, Masedonies en Bulgaars of as /ə/ in Tsjetsjnies. Dit is afgelei van die Griekse letter alfa (Α α).

In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam az (азъ) en het dit ’n syferwaarde van 1 gehad.