1. FC Bad Kötzting

1. FC Bad Kötzting

Volledige naam 1. Fußball-Club Bad
Kötzting 1921 e.V.
Stigtingsdatum 5 Mei 1921
Tuisveld Stadion am Roten Steg,
Bad Kötzting
Kapasiteit 6 000
Kompetisie Oberliga Beiere

1. FC Bad Kötzting is 'n sokkerklub uit Bad Kötzting in die deelstaat Beiere in Duitsland.

Die klub is op 5 Mei 1921 gestig as 1. FC Kötzting en het tot in 1990, toe daar gepromoveer is na die Beierese Landesliga, in die laer ligas meegeding. Op 12 Mei 2006 is die klub herdoop na 1. FC Bad Kötzting. Die klub se grootste prestasie was om promosie te kry na die Oberliga Beiere in 2004.

Onlangse ligaposisionering

wysig
  • 1988-89 (V) Bezirksoberliga Neder-Beiere 5de
  • 1989-90 (V) Bezirksoberliga Neder-Beiere 1ste
  • 1990-91 (IV) Landesliga Bei. Sentraal 10de
  • 1991-92 (IV) Landesliga Bei. Sentraal 3de
  • 1992-93 (IV) Landesliga Bei. Sentraal 8ste
  • 1993-94 (IV) Landesliga Bei. Sentraal 1de
  • 1994-95 (V) Landesliga Bei. Sentraal 12de
  • 1995-96 (V) Landesliga Bei. Sentraal 5de
  • 1996-97 (V) Landesliga Bei. Sentraal 14de
  • 1997-98 (V) Landesliga Bei. Sentraal 16de
  • 1998-99 (V) Landesliga Bei. Sentraal 5de
  • 1999-00 (V) Landesliga Bei. Sentraal 2de
  • 2000-01 (V) Landesliga Bei. Sentraal 9de
  • 2001-02 (V) Landesliga Bei. Sentraal 8ste
  • 2002-03 (V) Landesliga Bei. Sentraal 5de
  • 2003-04 (V) Landesliga Bei. Sentraal 1ste
  • 2004-05 (IV) Oberliga Beiere 6de
  • 2005-06 (IV) Oberliga Beiere 5de
  • 2006-07 (IV) Oberliga Beiere 11de
  • 2007-08 (IV) Oberliga Beiere

Eksterne skakels

wysig
Oberliga Beiere 2007/08-seisoen

TSV Aindling - SpVgg Ansbach 09 - 1. FC Bad Kötzting - 1. FC Eintracht Bamberg - SpVgg Bayreuth - SpVgg Greuther Fürth II - TSV Großbardorf - SV Heimstetten - SpVgg Beiere Hof - FC Kempten -
FC Memmingen - FC Ismaning - 1.FC Neurenberg II - 1. FC Schweinfurt 05 - TSG Thannhausen -
SpVgg Unterhaching II - SpVgg Weiden - Würzburger FV