1012
jaar
1012 |
◄ | 10de eeu | ◄11de eeu► | 12de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1007 | 1008 | 1009 | 1010 | 1011 | ◄ 1012 ► | 1013 | 1014 | 1015 | 1016 | 1017 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1012 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1012 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 12de jaar van die 11de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure
wysig- 12 Mei – Teenpous Gregorius VI word pous van die Rooms-Katolieke Kerk.
- 17 Mei – Pous Benedictus VIII volg Pous Sergius IV op.
- 25 Desember – Keiser Hendrik II set Teenpous Gregorius VI af.
- Giovanni di Crescenzi – Ottaviani (later Pous Silvester III) word biskop van Sabina.
Geboortes
wysig- Pous Benedictus IX, die 145ste, 147ste sowel as die 150ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1055).
- Pous Alexander II, die 156ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1073).