10 v.C.
jaar
10 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 15 v.C. | 14 v.C. | 13 v.C. | 12 v.C. | 11 v.C. | ◄ 10 v.C. ► | 9 v.C. | 8 v.C. | 7 v.C. | 6 v.C. | 5 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||||
Koningin Musa van Partië | ||||||||||||
|
Die jaar 10 voor Christus (7 v.C.) was 'n gewone jaar volgens die Juliaanse kalender wat op 'n Woensdag of Donderdag; of 'n skrikkeljaar wat op 'n Dinsdag of Woensdag begin het (bronne verskil hieroor).
Gebeure
wysig- Die Skitiese vors Azilis volg Azes I op in Groter Gandhara.[1]
- Fraates IV van Partië verban vier van sy volwasse seuns van ander vroue na die Romeinse Ryk omdat Musa, 'n slawinnetjie uit Italia, wat nou Fraates se hoofvrou is, dit wil.[2]
Geboortes
wysig- 1 Augustus – Claudius, keiser van die Romeinse Ryk († 54).
Sterftes
wysigVerwysings
wysig- ↑ The Grandeur of Gandhara: The Ancient Buddhist Civilization of the Swat, Peshawar, Kabul and Indus Valleys, Rafi U. Samad, Algora Publishing, 2011, ISBN 0-87586-860-6, ISBN 978-0-87586-860-8
- ↑ Schottky, Martin (Pretzfeld) (2006). “Phraates”, in: Brill’s New Pauly. doi:10.1163/1574-9347_bnp_e923970. ISBN 9789004122598.
{{cite book}}
: Onbekende parameter|editors=
geïgnoreer (hulp)AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)