1163
jaar
1163 |
◄ | 11de eeu | ◄12de eeu► | 13de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1158 | 1159 | 1160 | 1161 | 1162 | ◄ 1163 ► | 1164 | 1165 | 1166 | 1167 | 1168 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1163 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1163 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 12de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- In Parys word die bou van die Cathédrale Notre-Dame de Paris begin deur die biskop Maurice de Sully.
- Magte van Sökmen II, Fakhr ad-Dīn, die Dimaçiede, Ildegüz en die Groot Seljukiese sultan Arslān Shāh val Georgië aan en verslaan koning Giorgi. Die Shāh-i Arman verower baie oorlogsbuit.[1]
Geboortes
wysig- Knoet VI van Denemarke, koning van Denemarke († 1202)
Sterftes
wysigVerwysings
wysig- ↑ A. C. S. Peacock (2006). "Georgia and the Anatolian Turks in the 12th and 13th Centuries". Anatolian Studies. 56: 127–146.