15de Oscar-toekenningsaand
Die 15de Oscar-toekenningsaand is op 4 Maart 1943 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences gehou om erkenning te gee aan rolprente van 1942. Mrs. Miniver het die Oscar vir beste rolprent gewen. Dit het ook die meeste benoemings gehad en het die meeste pryse gewen.
15de Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 4 Maart 1943 | |
Plek | Ambassador Hotel, Los Angeles | |
Aanbieder | Bob Hope | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Mrs. Miniver | |
Meeste pryse | Mrs. Miniver (6) | |
Meeste benoemings | Mrs. Miniver (12) |
Die seremonie is bekend vir die toespraak van Greer Garson, wat die prys vir beste aktrise gewen het – dit was byna ses minute lank en word algemeen beskou as die langste toespraak op ’n Oscar-aand.
Nog iets wat uitgestaan het, was dat Irving Berlin die Oscar vir beste liedjie oorhandig het – en dit toe self gewen het vir "White Christmas".
Die kategorie beste dokumentêr het vier wenners gehad, iets wat nooit tevore en nog nie weer sedertdien gebeur het nie.
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste prent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste draaiboekverwerking |
|
|
Beste klankbaan, drama | Beste klankbaan, musiekprent |
|
|
Beste kinematografie, swart-wit | Beste kinematografie, kleur |
|
|
Beste redigering | Beste visuele effekte |
|
|
Erepryse
wysig- Charles Boyer
- Noël Coward
- MGM
Irving G. Thalberg=gedenkprys
wysig- Sidney Franklin
Verwysings
wysig- ↑ "The 15th Academy Awards (1943) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 13 Augustus 2011.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia