17de Golden Globe-toekenningsaand

Die 17de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1959 vereer het, is op 10 Maart 1960 gehou.

  17de Golden Globe-aand 

Datum 10 Maart 1960
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Ben-Hur (drama)
Some Like It Hot (komedie of musiekspel)

Wenners en benoemdes

wysig
Beste rolprent – drama

Ben-Hur

  • Anatomy of a Murder
  • The Diary of Anne Frank
  • The Nun's Story
  • On the Beach
Beste rolprent – komedie of musiekspel

Komedie: Some Like It Hot

  • But Not for Me
  • Operation Petticoat
  • Pillow Talk
  • Who Was That Lady?

Musiekspel: Porgy and Bess

  • The Five Pennies
  • Li'l Abner
  • Say One for Me
  • A Private's Affair
Beste rolprentregisseur

William WylerBen-Hur

  • Stanley Kramer – On the Beach
  • Otto PremingerAnatomy of a Murder
  • George StevensThe Diary of Anne Frank
  • Fred Zinnemann – The Nun's Story
Beste akteur in ’n hoofrol – drama

Anthony FranciosaCareer

Beste akteur in ’n hoofrol – komedie of musiekspel

Jack LemmonSome Like It Hot

Beste aktrise in ’n hoofrol – drama

Elizabeth TaylorSuddenly, Last Summer

Beste aktrise in ’n hoofrol – komedie of musiekspel

Marilyn MonroeSome Like It Hot

  • Dorothy Dandridge – Porgy and Bess
  • Doris DayPillow Talk
  • Shirley MacLaineAsk Any Girl
  • Lilli Palmer – But Not for Me
Beste byspeler in ’n rolprent

Stephen Boyd – Ben-Hur

Beste byspeelster in ’n rolprent

Susan KohnerImitation of Life

Beste oorspronklike musiek

On the Beach – Ernest Gold

Eksterne skakels

wysig