18de Oscar-toekenningsaand
Die 18de Oscar-toekenningsaand is op 7 Maart 1946 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Los Angeles gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1945.
18de Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 7 Maart 1946 | |
Plek | Grauman se Chinese teater, Los Angeles | |
Aanbieder | James Stewart en Bob Hope | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | The Lost Weekend | |
Meeste pryse | The Lost Weekend (4) | |
Meeste benoemings | The Bells of St. Mary's (8) |
Dit was die eerste Oscar-aand ná die Tweede Wêreldoorlog en dit was dus ’n glansryker geleentheid as tydens die oorlog. Die gipsbeeldjies van die oorlogstyd is vervang deur bronsbeeldjies met verguldsel. Desondanks het die regisseur Billy Wilder se stroewe drama The Lost Weekend die meeste pryse ingepalm. Dit was die eerste prent wat die Oscar vir beste rolprent én die Palme d'Or gewen het.
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste kinematografie, swart-wit | Beste kinematografie, kleur |
|
|
Beste redigering | Beste spesiale effekte |
|
|
Erepryse
wysig- Walter Wanger
- The House I Live In
- Republic Studios, Daniel J. Bloomberg en die Republic-klankafdeling
Jeugprys
wysig- Peggy Ann Garner
Verwysings
wysig- ↑ "The 18th Academy Awards (1946) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 16 Augustus 2011.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia