2,3-Dimetielbutaan
chemiese verbinding
2,3-Dimetielbutaan, ook bekend as isoheksaan (maar 2-metielpentaan en 3-metielpentaan word alby ook isoheksaan genoem), is 'n vertakte-ketting alkaan. Die organiese verbinding is 'n strukturele isomeer van heksaan en het die chemiese formule (CH3)2CHCH(CH3)2. Dit is 'n kleurlose vloeistof wat teen 57,9 °C kook.
Algemeen | |
---|---|
Naam | 2,3-Dimetielbutaan[1] |
Ander name | Diisopropyl, isoheksaan |
Chemiese formule | C6H14 |
Molêre massa | 86,178 g•mol-1 |
CAS-nommer | 79-29-8 |
Voorkoms | kleurlose vloeistof |
Reuk | geen |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -136 °C |
Kookpunt | 57,9 °C |
Digtheid | 662 mg•mL-1 |
Oplosbaarheid | onoplosbaar |
Termodinamies | |
ΔfHɵ | −208 kJ•mol-1 |
ΔcHɵ | -4 155 kJ•mol-1 |
Henry se konstante | 7,6 mol•Pa-1•kg-1 |
Warmtekapasiteit | 189,02 J•K-1•mol-1 |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | -29 °C |
Selfontbrandingspunt | 420 °C |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kyk ook
wysig- 2,2-Dimetielbutaan - 'n isomeer van 2,3-dimetielbutaan.
Bronne
wysig- "NIOSH Pocket Guide to Chemical Hazards - Hexane isomers (excluding n-Hexane)". CDC (in Engels). 30 Oktober 2019. Besoek op 12 Januarie 2022.
Verwysings
wysig- ↑ "2,3-dimethylbutane - Compound Summary". PubChem Compound (in Engels). USA: National Center for Biotechnology Information. 26 Maart 2005. Identification and Related Records. Besoek op 12 Januarie 2012.