2,3-Dimetielbutaan

chemiese verbinding
(Aangestuur vanaf 2,3-dimitielbutaan)

2,3-Dimetielbutaan, ook bekend as isoheksaan (maar 2-metielpentaan en 3-metielpentaan word alby ook isoheksaan genoem), is 'n vertakte-ketting alkaan. Die organiese verbinding is 'n strukturele isomeer van heksaan en het die chemiese formule (CH3)2CHCH(CH3)2. Dit is 'n kleurlose vloeistof wat teen 57,9 °C kook.

Eienskappe

Algemeen

Naam 2,3-Dimetielbutaan[1] 
Ander name Diisopropyl, isoheksaan
Struktuurformule van 2,3-Dimetielbutaan[1]
Struktuurformule van 2,3-Dimetielbutaan[1]
Chemiese formule C6H14
Molêre massa 86,178 g•mol-1
CAS-nommer 79-29-8  
Voorkoms kleurlose vloeistof  
Reuk geen
Fasegedrag
Smeltpunt -136 °C
Kookpunt 57,9 °C
Digtheid 662 mg•mL-1
Oplosbaarheid onoplosbaar 
Termodinamies 
ΔfHɵ −208 kJ•mol-1 
ΔcHɵ -4 155 kJ•mol-1 
Henry se konstante 7,6 mol•Pa-1•kg-1 
Warmtekapasiteit 189,02 J•K-1•mol-1

Suur-basis eienskappe

pKa

Veiligheid

Flitspunt -29 °C 
Selfontbrandingspunt 420 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Chemie

Kyk ook

wysig

Bronne

wysig
  • "NIOSH Pocket Guide to Chemical Hazards - Hexane isomers (excluding n-Hexane)". CDC (in Engels). 30 Oktober 2019. Besoek op 12 Januarie 2022.

Verwysings

wysig
  1. "2,3-dimethylbutane - Compound Summary". PubChem Compound (in Engels). USA: National Center for Biotechnology Information. 26 Maart 2005. Identification and Related Records. Besoek op 12 Januarie 2012.