2033
jaar
2033 |
◄ | 20ste eeu | ◄21ste eeu► | 22ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 2028 | 2029 | 2030 | 2031 | 2032 | ◄ 2033 ► | 2034 | 2035 | 2036 | 2037 | 2038 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:2033 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 2033 sal gewone jaar wees wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag sal begin. Dit sal die 33ste jaar van die 21ste eeu n.C. wees. Soos ander gewone jare sal die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae hê.
Voorspelde en geskeduleerde gebeurtenisse
wysig- Die beplande finale fase van die Verenigde Koninkryk se HS2-spoorverbinding sal na verwagting voltooi word. [1]
- Die Oktober 2033 maanverduistering sal plaasvind op 8 Oktober. [2]
Verwysings
wysig- ↑ Richard Westcott. "HS2: High-speed rail link 'being seriously considered' - BBC News" (in Engels). Bbc.co.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Maart 2020. Besoek op 12 November 2015.
- ↑ "Total Lunar Eclipses Worldwide – Period from 2030-2039" (in Engels). Timeanddate.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 12 November 2015.