27 v.C.
jaar
27 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 32 v.C. | 31 v.C. | 30 v.C. | 29 v.C. | 28 v.C. | ◄ 27 v.C. ► | 26 v.C. | 25 v.C. | 24 v.C. | 23 v.C. | 22 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||||
Agrippa se Panteon in Rome | ||||||||||||
|
Gebeure
wysig- Augustus Octavianus kom aan bewind in Romeinse Ryk
- 16 Januarie - Octavianus verkry die titel Augustus, die verhewe een.[1]
- Herodes besluit om die stad Samaria te herbou en dit Sebaste te noem, na die Griekse vertaling van Augustus: Sebastos.[1]
- Marcus Vipsanius Agrippa begin die konstruksie van die ou Panteon
- Augustus gee Lucius Aelius Gallus, die tweede prefek van Egipte, die opdrag 'n veldtog teen Arabia Felix te hou.[2]
Geboortes
wysig- Keiser Ai van Han († 1 v.C.)
- Herodes Archelaus – Herodes die Grote se seun (geraamde datum).[3]
Sterftes
wysig- Marcus Terentius Varro, Romeinse geleerde (* 116 v.C.)
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Mahieu, Bieke. (2008). ""THE FOUNDATION YEAR OF SAMARIA-SEBASTE AND ITS CHRONOLOGICAL IMPLICATIONS."". Ancient Society. 38: 183–96.
- ↑ Between Two Worlds: The Frontier Region Between Ancient Nubia and Egypt, 3700 BC-AD 500. Deel 29 van Probleme der Ägyptologie / Probleme der Ägyptologie László Török, BRILL, 2009, ISBN 9004171975, ISBN 9789004171978
- ↑ The Samaritans in Flavius Josephus, Reinhard Pummer, Mohr Siebeck, 2009, ISBN 3-16-150106-3, ISBN 978-3-16-150106-7