30 v.C.
| 2de eeu v.C. | 1ste eeu v.C. | 1ste eeu |

| 35 v.C. | 34 v.C. | 33 v.C. | 32 v.C. | 31 v.C. | ◄ 30 v.C. ► | 29 v.C. | 28 v.C. | 27 v.C. | 26 v.C. | 25 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal

Kalenders  
Astronomiese kalender -29
Ab urbe condita 724
Chinese kalender 2667 – 2668

丁寅 – 戊卯

Hebreeuse kalender 3731 – 3732
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 26 – 27

Gebeure

wysig

Romeinse Ryk

wysig
  • Herodes gaan na Rodos om sy trou aan die nuwe maghebber Octavianus te betuig. Hy was eintlik Marcus Antonius se bondgenoot, maar hy word deur Octavianus as koning van Palestina bevestig.[1]
  • 1 Augustus Octavianus verower Alexandrië. Cleopatra en Antonius pleeg spoedig selfmoord.[2]
  • Herodes verkry die stad Samaria van Octavianus.[2]

Egipte

wysig
  • Alexander Helios word in Alexandrië aangehou en saam met Cleopatra Selene en Ptolemus Philadelphus Rome toe gestuur. Hulle word deur Octavia opgeneem.[3]

Sjina

wysig
  • Keiser Chengdi (漢成帝) (Westelike Han) ontslaan sy kanselier Kuang Heng [4]

Geboortes

wysig

Sterftes

wysig

Verwysings

wysig
  1. The Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, Fergus Millar, Harvard University Press, 1993, ISBN 0-674-77886-3, ISBN 978-0-674-77886-3
  2. 2,0 2,1 Mahieu, Bieke. (2008). ""THE FOUNDATION YEAR OF SAMARIA-SEBASTE AND ITS CHRONOLOGICAL IMPLICATIONS."". Ancient Society. 38: 183–96.
  3. Cleopatra and Rome Diana E. E. Kleiner, Harvard University Press, 2009, ISBN 0-674-03966-1, ISBN 978-0-674-03966-7
  4. Chang'an 26 BCE: An Augustan Age in China A Samuel and Althea Stroum book Michael Nylan, University of Washington Press, 2015, ISBN 0-295-80641-9, ISBN 978-0-295-80641-9