Kepler-452
(Aangestuur vanaf 2MASS 19440088+4416392)
Kepler-452 is ’n G-tipe-hoofreeksster, nes die Son, sowat 1 400 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Swaan.[2] Dit het byna dieselfde temperatuur as die Son, maar is 20% helderder, 10% groter en het ’n 4% groter massa.[3][4] Dit is ook 1,5 miljard jaar ouer as die Son, dus sowat 6 miljard jaar oud.
Kepler-452 | ||||
Sterrebeeld | Swaan | |||
Spektraaltipe | G2[1] | |||
Soort | Hoofreeksster | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 19h 44m 0.9s | |||
Deklinasie | +44° 16′ 39.2″ | |||
Skynmagnitude (m) | 13,426 | |||
Besonderhede | ||||
Massa (M☉) | 1,04 | |||
Radius (R☉) | 1,1 | |||
Ligsterkte (L☉) | 1,2 | |||
Ouderdom (jaar) | 6 miljard | |||
Temperatuur (K) | 5 905 | |||
Afstand (ligjaar) | 1 400 | |||
Eienskappe | ||||
Planete | 1 | |||
Ander name | ||||
-07016, KIC-8311864, 2MASS 19440088+4416392 | ||||
|
Die eksoplaneet Kepler-452b, wat in die bewoonbare sone van die ster voorkom, is in Julie 2015 deur die Kepler-ruimteteleskoop ontdek.
Verwysings
wysig- ↑ Jenkins, Jon M.; Twicken, Joseph D.; Batalha, Natalie M.; Caldwell, Douglas A.; Cochran, William D.; Endl, Michael; Latham, David W.; Esquerdo, Gilbert A.; Seader, Shawn; Bieryla, Allyson; Petigura, Erik; Ciardi, David R.; Marcy, Geoffrey W.; Isaacson, Howard; Huber, Daniel; Rowe, Jason F.; Torres, Guillermo; Bryson, Stephen T.; Buchhave, Lars; Ramirez, Ivan; Wolfgang, Angie; Li, Jie; Campbell, Jennifer R.; Tenenbaum, Peter; Sanderfer, Dwight; Henze, Christopher E.; Catanzarite, Joseph H.; Gilliland, Ronald L.; Borucki, William J. (23 Julie 2015). "Discovery and Validation of Kepler-452b: A 1.6 R⨁ Super Earth Exoplanet in the Habitable Zone of a G2 Star". The Astronomical Journal. 150 (2): 56. doi:10.1088/0004-6256/150/2/56. ISSN 1538-3881. Besoek op 24 Julie 2015.
- ↑ Witze, Alexandra (23 Julie 2015). "NASA spies Earth-sized exoplanet orbiting Sun-like star". Nature (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 November 2019. Besoek op 23 Julie 2015.
- ↑ Chou, Felicia; Johnson, Michelle (23 Julie 2015). "NASA's Kepler Mission Discovers Bigger, Older Cousin to Earth" (in Galisies). Nasa. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 23 Julie 2015.
- ↑ Rincon, Paul (23 Julie 2015). "'Earth 2.0' found in Nasa Kepler telescope haul" (in Engels). BBC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Maart 2020. Besoek op 23 Julie 2015.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia