309
jaar
309 |
◄ | 3de eeu | ◄4de eeu► | 5de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 304 | 305 | 306 | 307 | 308 | ◄ 309 ► | 310 | 311 | 312 | 313 | 314 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:309 |
Kalenders | ||||||||||||||||
|
Die jaar 309 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 9de jaar van die 4de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 18 April – Pous Eusebius volg Pous Marcellus I op. (Party bronne gee die jaartal as 310).
- Die aureus word vervang deur die solidus.
- Maxentius laat die Colossus van Nero aan sy vergoddelikte seun Valerius Romanus wy.
- Die provinsies van Hispania kom in opstand teen keiser Maxentius en erken Konstantyn as keiser
- Die steenbrug oor die Ryn by Colonia Agrippinensium is klaar.
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 16 Januarie – Pous Marcellus I, die 30ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* onbekend).
- 17 Augustus – Pous Eusebius (Ander bronne gee 310).
- Hormazd II, koning van Persië.
- Valerius Romulus