327 v.C.
| 5de eeu v.C. | 4de eeu v.C. | 3de eeu v.C. |

| 332 v.C. | 331 v.C. | 330 v.C. | 329 v.C. | 328 v.C. | ◄ 327 v.C. ► | 326 v.C. | 325 v.C. | 324 v.C. | 323 v.C. | 322 v.C. |
Dae | Eeue | Geskiedenis |Geskiedenisportaal

Calendar-nl.svg Kalenders
Ab urbe condita 427
Sjinese kalender 2370 – 2371

庚巳 – 辛午

Hebreeuse kalender 3434 – 3435
Hindoekalenders
- Kali Yuga 2775 – 2776

GebeureWysig

  • Die inwoners van Campania is ontevrede oor die stigting van 'n Romeinse kolonie in Fregellae en verdryf die koloniste. Rome verklaar oorlog, net teen Napels, maar die Samniete steun die Campaniërs en Napolitane. Dit lei tot wat die Tweede Samnietiese Oorlog genoem word. (Oor die eerste omtrent 341 is baie min bekend).[1]
  • Alexander se troepe beset die Rots van Ariamazes in Sogdiana.[2]

VerwysingsWysig

  1. Roman Italy, 338 BC – AD 200: A Sourcebook Routledge Sourcebooks for the Ancient World, Kathryn Lomas Routledge, 2014, ISBN 1-317-95235-9, ISBN 978-1-317-95235-0
  2. Ethnic Groups of North, East, and Central Asia: An Encyclopedia Ethnic Groups of the World James B. Minahan, ABC-CLIO, 2014, ISBN 1-61069-018-4, ISBN 978-1-61069-018-8