343 v.C.
jaar
343 v.C. |
◄ | 5de eeu v.C. | ◄4de eeu v.C.► | 3de eeu v.C. | ►
◄ | 348 v.C. | 347 v.C. | 346 v.C. | 345 v.C. | 344 v.C. | ◄ 343 v.C. ► | 342 v.C. | 341 v.C. | 340 v.C. | 339 v.C. | 338 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||
Nectanebo II offer aan Osiris | ||||||||||
|
Gebeure
wysig- Artaxerxes Ochus verower opnuut Egipte en maak 'n einde aan die regering van Nectanebo II (Nakhthorehbe).[1]
- Slegs vyf jaar ná die verdrag van Kartago kom opnuut 'n ambassade na Rome om die Romeine geluk te wens met hul suksesse teen die Samniete, en om 'n goue kroon van 25 pond in die tempel van Jupiter Capitolinus neer te lê. Daar word opnuut 'n verdrag gesluit maar die besonderhede is minder duidelik. Dit het dalk met Corsica te doen.[2]
Geboortes
wysigSterftes
wysigVerwysings
wysig- ↑ Jenkins, G. K. (1955). "An Egyptian Gold Coin". The British Museum Quarterly. 20 (1): 10–11.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link) - ↑ Cary, M. (1919). "A Forgotten Treaty between Rome and Carthage". The Journal of Roman Studies. 9: 67–77. doi:10.2307/295989.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)