35ste Oscar-toekenningsaand
Die 35ste Oscar-toekenningsaand is op 8 April 1963 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornië, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1962.
35ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 8 April 1963 | |
Plek | Santa Monica-burgerouditorium, Santa Monica, Kalifornië | |
Aanbieder | Frank Sinatra | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Lawrence of Arabia | |
Meeste pryse | Lawrence of Arabia (7) | |
Meeste benoemings | Lawrence of Arabia (10) |
Mutiny on the Bounty was die eerste en tot in 2013 die enigste reproduksie van ’n vorige jaar se Oscar-wenner vir beste rolprent wat ook benoem is vir beste prent.
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[1]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste oorspronklike musiek |
|
|
Beste lang dokumentêr | Beste kort dokumentêr |
|
|
Beste kinematografie, swart-wit | Beste kinematografie, kleur |
|
|
Beste redigering | Beste spesiale effekte |
|
|
Jean Hersholt- Humanitêre Prys
wysig- Steve Broidy
Verwysings
wysig- ↑ "The 35th Academy Awards (1963) Nominees and Winners". oscars.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 23 Augustus 2011.
Eksterne skakels
wysig- Die 35ste Oscar-aand by IMDb
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia