44 v.C.
jaar
44 v.C. |
◄ | 2de eeu v.C. | ◄1ste eeu v.C.► | 1ste eeu | ►
◄ | 49 v.C. | 48 v.C. | 47 v.C. | 46 v.C. | 45 v.C. | ◄ 44 v.C. ► | 43 v.C. | 42 v.C. | 41 v.C. | 40 v.C. | 39 v.C. | ►
|
Kalenders | ||||||||||||
|
Gebeure
wysig- In Rome word 'n maand na Julius Caesar vernoem.
- Marcus Antonius neem die mag in Rome oor
- Caecilius Bassus, 'n volgeling van Pompeius verower die stad Apamea aan die Orontes.[1]
- Die stad Korinthe wat in 146 v.C. verwoes is en sedertdien verlate gebly het, word opnuut gekoloniseer.[2]
Geboortes
wysigSterftes
wysig- Sluipmoord op Julius Caesar (58) (* 100 v.C.).
- Ptolemeus XIV Theos Philopator II, vermoor deur sy suster Cleopatra VII.
Verwysings
wysig- ↑ The Roman Near East, 31 B.C.-A.D. 337 ACLS Humanities E-Book, Fergus Millar, Harvard University Press, 1993, ISBN 0674778863, ISBN 9780674778863
- ↑ Milena Melfi (2014). ""Religion and Society in Early Roman Corinth: A Forgotten Coin Hoard and the Sanctuary of Asklepios."". Hesperia: The Journal of the American School of Classical Studies at Athens. 83 (4): 747–76. doi:10.2972/hesperia.83.4.0747.