526
jaar
526 |
◄ | 5de eeu | ◄6de eeu► | 7de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 521 | 522 | 523 | 524 | 525 | ◄ 526 ► | 527 | 528 | 529 | 530 | 531 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:526 |
Kalenders | ||||||||||||||||
Europa in 526 | ||||||||||||||||
|
Die jaar 526 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 26ste jaar van die 6de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysig- 20 Mei – Ongeveer 300 000 mense sterf in 'n aardbewing in Sirië en Antiogië.
- 12 Julie – Pous Felix IV volg Pous Johannes I op.
- Manikmaya, die skoonseun van Suryawarman, die 7de koning van Taramanugara, stig die koninkryk Kendan oostelik van die huidige stad Bandoeng op Java.[1]
Geboortes
wysigSterftes
wysig- 18 Mei – Pous Johannes I, die 53ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* 470).
- 30 Augustus - Theoderik die Grote, koning van die Ostrogote in Italië.[2]
Verwysings
wysig- ↑ Java Essay: The History and Culture of a Southern Country Masatoshi Iguchi Troubador Publishing Ltd, 2017, ISBN 1784628859, ISBN 9781784628857
- ↑ Heather, Peter. (2016). “A Tale of Two Cities: Rome and Ravenna under Gothic Rule.” in: Ravenna: Its Role in Earlier Medieval Change and Exchange. University of London Press. pp. 15–38.